Our blog has moved!

You should be automatically redirected in 6 seconds. If not, visit
http://blog.er24.co.za
and update your bookmarks.

ER24 Media Blog: Dankie...

Tuesday, June 15, 2010

Dankie...

Toe die eerste herfsblare begin val, het my maat van baie jare verhuis na sy Hemelase Vader.

My Dank aan Hennie de Beer en sy span, ann ER24 vir hulle vinnige optrede, asook ds Strauss wat ons bygestaan het, asook vir die diens. Dankie aan die dames wat die tee geskink het en aan elkeen wat my besoek het en blomme gestuur het in die hartseer tyd. Dankie ook aan Jannie wat dadelik op die toneel was.

Engela Steyn en Pieter (JNR)

No comments:

Post a Comment